K.B.N. BERADERS:

 Home

Om 'n Keerpunt Berader te word is dit verpligtend om die Praktiese DET Beradings kursus van 6 maande te deurloop, berading te doen saam met 'n gekwalifiseerde KBN berader vir ten minste 3 kliënte en ten minste 6 Beradersforum - byeenkomste by te woon per jaar

    Goedkeuring word verleen vir die daarstelling van 'n Keuringskomitee vir beraders wat tot KBN wil toetree. 

Die komitee sal bestaan uit:

Frans en Sariet Nortje, Berda Coetzee en WP Burger.

Vlakke vir KBN beraders word as volg gekatogoriseer

Vlak  1     50 +      gevalle      Goue kaart.        Professionele Berader

Vlak  2     11 - 49  gevalle      Silver kaart.        Gevorderde Berader

Vlak  3      6 - 10  gevalle       Wit kaart.            Intermediêre Berader

Vlak  4      4 - 5    gevalle       Wit kaart.            Beginner Berader

                Vlak  5      0 - 3    gevalle       Geen kaart.        Leerling Berader

   KBN ID Kaart