KEERPUNT BERADINGS NETWERK.
WORD 'n KBN VENNOOT VANDAG!
|
Word 'n Vennoot van Keerpunt Beradings Netwerk!
KBN is ‘n Nie Winsgewende Organisasie, geregistreer by die direktoraat nie-winsgewende organisasies. Om KBN aan die gang te hou en uit te brei, het ons jou hulp nodig. Deurdat jy die bedrag van minimum R50 per maand (jy kan meer ook bydra) deur middel van ‘n aftrekorder of internet inbetaling of direkte bank inbetaling. By KBN, verseker jy dat ons bediening, kursusse en seminare vir jou en andere tot voordeel en seën kan wees. Ons het ‘n beradingsentrum fasiliteit tot stand gebring waar behoeftiges aan DET, Huweliksberading, Gesinsberading, Kinder en Jeugberading, Kankerberading, VIGS-berading ens gehelp kan word en waar daar opleiding verskaf kan word in al die fases. Watter
voordeel hou hierdie vennootskap vir sy lede in? 1.
Volgens Woordbeginsels saai jy op goeie vrugbare grond en jou saad
sal veel vrug dra! 2.
Jy en jou gesin is ons eerste prioriteit indien jy persoonlike of
huweliks- berading en terapie verlang! 3.
Jy kan ander mense na KBN verwys vir berading en terapie! 4.
Jy en jou gesin kry afslag op al die kursusse en seminare wat
deur KBN aangebied word! 5.
Jy ontvang gereeld nuusbriewe en bemoedigende leesstof! 6. Jy en jou gesin word in ons daaglikse gebede opgedra! 8.
Jy het vrye toegang to ons webtuiste!
PERSOONLIKE
BESONDERHEDE VIR LEDE GELDE / BYDRAE TOT KBN Van:
Noemnaam:
ID
Nommer:
Naam
van Eggenoot:
Name van Kinders:
Woonadres:
Posadres
Poskode:
E-Posadres
Tel: Huis (
)
Werk: ( )
Beroep:
Werkgewer
Bank
Besonderhede: Bank
Tak
Tak Nommer.
Tipe Rekening
Rekening Nommer.
Hiermee gee ek KBN Toestemming om R. van my rekening te debiteer op elke dag van die maand deur middel van ‘n aftrekorder van my bogenoemde bankrekening. Naam:_______________________ Handtekening: _________________________
Datum:______________________ "Copy
en Paste" hierdie vorm in "MS Word", |